HS Upington

- uppies.co.za

Hoërskool Upington het in 1896 vir die eerste keer sy deure oopgemaak en 118 baie suksesvolle jare agter die rug. Dit is nie alleen ʼn skool met baie trotse tradisies nie, maar ook ʼn skool wat met baie prestasies deur die jare heen spog.

Not Applicable $ 8.95